quotation top

Dit is n voorreg om saam met Roné te werk, ek is al by Ample Media vanaf 2015. Sy is ongelooflik om inhoud te ontwikkel en haar manier om dit oor te dra aan die publiek is fantasties. Sy is super vinnig en het my nog nooit teleurgestel nie. My besigheid het begin met 140 “followers” op Facebook en ek staan nou al op 5124 waarvan baie organies was agv baie goeie inhoud wat sy help skep het. Sy het baie goeie kreatiewe idees om jou besigheid te groei en is altyd op hoogte van die nuutste in die sosiale media wêreld. Ek sal Ample Media vir almal aanbeveel wat ernstig is oor hulle besigheid.

Elmarie Berry – Elmarie Berry Good Food

quotation bottom