quotation top

Baie dankie Roné en Ample Media vir julle puik diens en vriendelikheid oor die afgelope vier jaar. Danksy jou toegewyde en konsekwente insette het Rufaro se Facebook aktiwiteit uitstekende resultate gelewer. Dankie dat jy vir ons oortuig het om ons ‘social media’ op te knap. Wens jou alle sukses vir die toekoms.

Kitty Snyman – Rufaro Destination Management

quotation bottom